top of page

SIMONÉ 
& DIRK 

Ons het lief omdat Hy

ons eerste lief gehad het

1 Johannes 4:19

Kom vier saam met ons die liefde
DIE FEESVIERING

Hiermee word u hartlik uitgenooi na die
bruilofsfees van Simoné Seesink & Dirk Van Rooyen.

DIE DATUM
Saterdag, 15 November 2025
Gaste sit reeds om 15h15
Seremonie begin om 15h30


DIE VENUE
Kleinevalleij Estate
R301, Bainskloof Road, Wellington
Sien aanwysings


DIE FYNER DETAIL
Kontantkroeg - slegs kaartfasiliteite, geen kontant word aanvaar nie.

Stel ons asseblief in kennis van enige allergieë of dieetvereistes. Dit kan saam met u keuse van hoofgereg op die RSVP-vorm aangedui word.

Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

lifdeindieberg-115.jpg

Wat moet ek dra?
DIE KLEREDRAG

SEMI-FORMEEL
Ons vra vriendelik dat rokke knie-lengte of langer sal wees.
Indien u hakke wil dra, stel ons voor dat u ‘n dik hak of blokhak oorweeg.
 Sien asseblief die kleurpalet hieronder vir inspirasie.

Screenshot 2025-05-18 at 08.17.22.png
lifdeindieberg-65.jpg

Waar kan ek bly?
AKKOMMODASIE

Gaan kyk gerus op Booking.com, AirBnB of LekkeSlaap. Hier is ‘n paar opsies wat ons kan voorstel:

VAL DU CHARRON
Tel: +27 79 886 1775
Epos: stay@vdcwines.com
Bespreek


THE DOOLHOF
Tel: +27 21 873 4089
Epos: info@doolhofboutiquehotel.co.za
Bespreek


AFRICAMPS BY DOOLHOF
Tel: +27 21 300 5694 
Epos: hello@africamps.com
Bespreek


DIEMERSFONTEIN COUNTRY ESTATE
Tel: +27 21 864 5050
Epos: hospitality@diemersfontein.co.za
Bespreek

5 MOUNTAINS LODGE
Tel: +27 79 801 1554
Epos: reservations@5mountains.co.za
Bespreek

Hoe spandeer ek my tyd?
AKTIWITEITE

Indien jy beplan om vir die naweek te bly, is daar hope om te doen in en om Wellington. Hier is ‘n paar van ons gunsteling aktiwiteite:

VIR DIE AKTIEWES
Vir die avontuurlustiges wag daar asemrowende roetes en berguitsigte:

  • Welvanpas Wine Estate

  • Kromrivier Trail

  • Bobbejaansrivier Trail (Bainskloof)

VIR WYNLIEFHEBBERS
Geniet Wellington se unieke wynervarings by van die streek se top landgoedere:

  • Doolhof Wine Estate

  • Diemersfontein Wines

  • Wellington Wines

VIR IETS ANDERS
As wyn en stap nie heeltemal jou ding is nie, probeer iets uniek:

  • Pearl Valley Golf Course

  • Wine Valley Horse Trails

  • Paarl Rock Nature Reserve

lifdeindieberg-152.jpg

En as ek ietsie wil gee?
TROUWENSE

Jou teenwoordigheid op ons spesiale dag is vir ons die grootste geskenk. Sou julle egter voel dat julle ons verder wil bederf, sal 'n bydrae in die vorm van kontant of 'n geskenkbewys met opregte waardering ontvang word.

BESONDERHEDE

Account holder: Dirk Van Rooyen 
Account type: Cheque Account 

Bank: ABSA
Branch code: 632005
Account number: 4091385403

Gebruik asseblief jou naam as verwysing sodat ons persoonlik vir jou kan dankie sê.

VIER SAAM
ons liefde

RSVP
Asseblief RSVP teen of voor 26 Julie 2025.
Elke gas moet asseblief individueel die RSVP-vorm invul met hul keuse van hoofgereg, asook enige allergieë of dieetvereistes waarvan ons moet weet.

S & D

bottom of page